JakkalsBoer is pasievol oor probleemdier beheer, boerdery, vee & klein vee. JakkalsBoer is ‘n plek vir probleem oplossing, kundige kennis & baanbreker tegnologie. Hier kan jy JAKKALS jag kursuse doen, jy kan ons blog leer oor JAKKALS jag & ook ons ‘shop‘ besoek om toerusting te bekom vir die optimale JAKKALS jag ‘setup. Ons poog om inoverend in die bedryf te wees sodat ons jou met nodige kennis en produkte kan voorsien.
Ons is bly om jou hier te sien & ons hoop ook om van jou te hoor. Besoek ons ‘contact us’ blad om ons kontak besonderhede te kry.