SJ & A Preditor Control kursus

R1200,00

Jakkalsroep kursus in jou eie huis op jou eie tyd.

Opname van SJ&A preditor control (Arno Pienaar en SP jv Rensburg)

Gevorderde Jakkals Roep Kursus – fokus op roepklanke en die gebruik daarvan in sekere tye van die jaar.

NB! BETALINGS MOE DIREK AAN ARNO PIENAAR GEMAAK WORD❗

Goed wat bespreek word:

  • Staanplek:staanplek keuse en senarios
  • Kerngebiede:opspoor van kerngebied, roeptegniek in kerngebiede
  • Weer wind en maan en die betrekking van dit tot jakkals roep.
  • Dagroepe en dagroep klanke.
  • Dagroep sequences met klanke.
  • Klanke is die hoofdoel van die kursus
  • Gebruik van klanke in sekere omstandighede.
  • Sequence klanke wat saamwerk en tye van jaar
  • Nader skuif klanke vir n enkel jak, stel en n nes.
  • Benadering van neste met sy klanke
  • Klanke vir neste en roeptegnieke.
  • Klanke vir n reun
  • Klanke vir n teef
  • Rooikatte en hul klanke
  • Senarios en gebruik van klanke.

Description

Jakkalsroep kursus in jou eie huis op jou eie tyd.

Opname van SJ&A preditor control (Arno Pienaar en SP jv Rensburg)

Gevorderde Jakkals Roep Kursus – fokus op roepklanke en die gebruik daarvan in sekere tye van die jaar.

NB! BETALINGS MOE DIREK AAN ARNO PIENAAR GEMAAK WORD❗

Goed wat bespreek word:

  • Staanplek:staanplek keuse en senarios
  • Kerngebiede:opspoor van kerngebied, roeptegniek in kerngebiede
  • Weer wind en maan en die betrekking van dit tot jakkals roep.
  • Dagroepe en dagroep klanke.
  • Dagroep sequences met klanke.
  • Klanke is die hoofdoel van die kursus
  • Gebruik van klanke in sekere omstandighede.
  • Sequence klanke wat saamwerk en tye van jaar
  • Nader skuif klanke vir n enkel jak, stel en n nes.
  • Benadering van neste met sy klanke
  • Klanke vir neste en roeptegnieke.
  • Klanke vir n reun
  • Klanke vir n teef
  • Rooikatte en hul klanke
  • Senarios en gebruik van klanke.

Kursus word aangebied deur :
SJ&A Predator Control
Arno Pienaar
Stephan janse van Rensburg

Hier volg die reelings wat in plek gesit is om die opname van SP en Arno Pienaar ( SJ&A predator control) se aanlyn kursus te bekom

Die waarde van die kursus opname, materiaal en klanke is baie meer werd as die R1200 wat dit jou gaan kos….
Daar sal ook n whatsapp groep wees waar alles bespreek en die vrae gevra kan word. Arno en SP sal almal daar te woord staan ook.

Die stappe is soos volg om die hele pakket te bekom.

Betaling.

1. Gebruik jou NAAM EN VAN as verwysing vir die betaling
R1200
JA PIENAAR
FNB
TJEK
REK 62026502890
TAK 230932
SEL 0781975148

2. Stuur aan Arno n boodskap dat jy die betaling gedoen het of stuur die bewys van betaling na sy foon nr toe.(0781975148) Onthou asb om jou naam by te sit. Of klik op die link reguit na sy whatsapp.
https://wa.me/+27781975148

3. Sodra Arno die betaling ontvang het sal julle dan ‘n link kry via whatsapp direk van Arno af wat jou gaan neem na die aanlyn vorm toe. Vul dit asb jou besonderhede in. Druk submit.

4. Jy sal dan weer ‘n epos met ‘n link ontvang waar jy die kursus opname, klanke en die pdf met die kursus materiaal kan aflaai. Die link om die by die whatsapp groep aan te sluit sal ook in dieselfde epos wees.

(maak seker om onder die promotions afdeling ook te kyk. Die titel van die epos sal Dee-Jay of SJ&A predator controll wees.)

6. Laai maar als af as jy by goeie internet sein is om dit makliker te maak.

7. Geniet die kursus en onthou die whatsapp groep is oop vir vrae en besprekings.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “SJ & A Preditor Control kursus”

Your email address will not be published. Required fields are marked *