• Frans se Voorsit stoel Quick View
    • Frans se Voorsit stoel Quick View
    • Frans se Voorsit stoel

    • Frans se voorsit stoel word in (Dorp) Vervaardig deur Frans self. Elke stoel word met passie gemaak. Die voorsit stoel maak dit gemaklik vir enige iemand om voorsit jag te geniet. Die stoel weeg (kg) Die stoel se demensies (mm x mm) 360º Rotasie Gemaklik om te dra 120kg dra krag Gemaklike skiet posiesie Duursame materiaal
    • Log in to view price and purchase
  • TRUTER Quick View
    • TRUTER Quick View
    • TRUTER

    • Truter-stoele word met kwaliteit staal en vernuf vervaardig. Draai 360° in die rondte Stabiele skietarms Trommels vir alles wat jy naby nodig het Duursame materiale Borselstelsel Die Truter-stoel pas agter op ’n bakkie se bak en word met kettings aan die bak vasgemaak. Die drade wat reeds aan die borselstelsel gekoppel is, knyp dan met krokodilknypers aan jou sekondêre battery…
    • Log in to view price and purchase