TRUTER

R12200,00

Truter-stoele word met kwaliteit staal en vernuf vervaardig.

  • Draai 360° in die rondte
  • Stabiele skietarms
  • Trommels vir alles wat jy naby nodig het
  • Duursame materiale
  • Borselstelsel

Die Truter-stoel pas agter op ’n bakkie se bak en word met kettings aan die bak vasgemaak. Die drade wat reeds aan die borselstelsel gekoppel is, knyp dan met krokodilknypers aan jou sekondêre battery vas. Die stoel kan verstel word om enige behoefte te akkommodeer.

Aflewering van die Truter-stoel moet self deur die koper gereël word.

Let daarop dat daar wel ’n waglys is, en ons sal jou bestelling so vinnig moontlik vervul.

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “TRUTER”

Your email address will not be published. Required fields are marked *